Vanaf middernag Dinsdag 5 Julie sal jy nou
R2,37 per liter meer betaal vir 95-oktaan petrol
R2,57 per liter meer vir 93-oktaan petrol
R2,31 per liter meer vir diesel met 0,05% swael
R2,30 per liter meer vir diesel met 0,005% swael
Paraffien sal R2,21 per liter mere kos.
Net gas word R2,18 per liter goedkoper.
Die regering het geen verdere verligting vir motoriste gegee nie.
Die verligting op brandstofheffing is verminder van R1,50 na 75 sent per liter.