MotoringSport

Ingesluit in Wes-Transvaal en Vaaldriehoek Bokkie-spanne

Baie geluk aan hierdie seuns van Hoërskool Parys

Baie geluk aan die rugbyseuns van Hoërskool Parys wat ingesluit is in die onderskeie Bokkie-spanne. Die Bokkie-week word gespeel van 4-8 Julie in Kroonstad. Van links is Henk Small, Dregan Brink en Nico Rust wat gekies is vir die Wes-Transvaal o.14 Bokkie-span. Foto: Verskaf

Van links is Wuhan Maré, Marnus Roets, Herman Steyn en Ian Posthumus wat gekies is vir die Wes-Transvaal o.19 Bokkie-rugbyspan. Foto: Verskaf

Die seuns wat ingesluit is in die Vaaldriehoek 0.14 Bokkie-span is Nicolas Carter, Kyle Kruger, Jandré van Heerden, JP du Toit, Durandt Fouché en Xander Pretorius. Foto: Verskaf

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button