Photo GalleriesSchool

Kinderhartjies gee in oorvloed vir Epilepsie-sentrum nood

Dankie vir sulke omgee

Kleuters van Parys Christelike Skool en Noag se Arkie het fluks kouse ingesamel om seker te maak inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys, bly warm hierdie winter.

Hierbenewens het Willow Achers Academy se leerders ook hul harte oopgemaak en nie-bederfbare voedsel vir die sentrum geskenk.

‘n Baie mooi gebaar van ons kinders om ook te help voorsien in die nood van hierdie sentrum wat nou meer as ooit die gemeenskap van Parys se ondersteuning baie nodig het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button