Die Marakele Nasionale Park, wat deel is van Sanparke, is in die Waterberge noordoos van Thabazimbi geleë. Jean Wilson het die park besoek en sy kom vertel anaand by die Feathers-voëlklub byeenkoms wat sy daar gesien en ervaar het met haar praatjie, A visit to Marakele.
Die byeenkoms is vanaand, Donderdag 30 Junie, om 18:30 by die Saly Martin Park-saal.
Vir navrae skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 / 082 820 4306), of Peter Killian by 083 625 8100.