NewsNews

Fase 6 beurtkrag dreig

Geen vooruitsig dat beurtkrag gou opgehef sal word nie

Die swaard van fase 6 Eskom beurtkrag hang nou oor Suid-Afrikaners se koppe.

DIt is pas aangekondig tydens ‘n mediakonferensie.

Daar is gesê dat sou fase 6 ingestel word, dit vanaand, Dinsdag 28 Junie van 17:00-22:00 ingestel sal word.

Fase 6 beurtkrag is ook in Desember 2019 ingestel.

Die aksie sal die direkte gevolg wees van talle Eskom-werkers wat tans nie werk nie hetsy omdat hulle aan ‘n onwettige staking deelneem of verhinder word om by die werk te kom. Onderhandelnge met vakbonde duur voort.

Die staking gaan oor loonverhogings.

Selfs al word die staking bereik as ‘n ooreenkoms met onderhandelinge bereik word, sit die kragverskaffer steeds met ‘n enorme agterstand wat beurtkrag nog vir ‘n geruime tyd sal noodsaak is gesê,

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button