Baie geluk aan Mia Ferreira wat vir die Vrystaat do.14 tennisspan gekies is. Mia sal van 11-16 Julie aan ‘n nasionale toernooi, die “Winter Championships” in Benoni en Kemptonpark deelneem. Sy is ‘n leerder van Hoërskool Parys. Foto: Verskaf