Vrywilliger hande van Kleuterzone het verlede week kom help met die terapie kunsklas by Epilepsie SA se VS/Noordwes-sentrum.
Kleuterzone het verlede week uitgereik na inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-tak waar kosbare tyd saam met dié inwoners spandeer is vir die weeklikse uurlange kunsklas wat deur vrywilligers vir die sentrum se inwoners aangebied word. Vir hierdie inwoners is die kunsklas baie nodige terapie. Maar dit gaan oor meer as terapie.
.
Vrywilliger hande van Kleuterzone het verlede week kom help met die terapie kunsklas by Epilepsie SA se VS/Noordwes-sentrum.
Dit gaan oor mense se uitreik na ander. Mense wat hul tyd en omgee gee.
Die materiaal vir die kunsklasse kom meestal uit die vrywilligers se eie sakke, of word deur mense in die gemeenskap geskenk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.