NewsNews
Parysenaars vier Wêreld-bloedskenkerdag
Wêreld-bloedskenkerdag word regoor die wêreld op 14 Junie gevier.. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nooi die gemeenskap van Parys uit om in die feesviering te deel op Dinsdag 14 Junie, by die Hervormde Kerksaal, Parys, h/v Loop & Paulsenstraat, tussen 12:00 en 18:00. Help die Bloeddiens om 100 eenhede bloed vandag in te samel wat honderde …

Wêreld-bloedskenkerdag word regoor die wêreld op 14 Junie gevier..
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nooi die gemeenskap van Parys uit om in die feesviering te deel op Dinsdag 14 Junie, by die Hervormde Kerksaal, Parys, h/v Loop & Paulsenstraat, tussen 12:00 en 18:00.
Help die Bloeddiens om 100 eenhede bloed vandag in te samel wat honderde lewens kan red.
Die Bloeddiens bedank ook alle toegewyde bloedskenkers gedurende Nasionale Bloedskenkermaand.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



