NewsNews

Negatiewe toets nie meer nodig vir reis na VSA

Negatiewe toets nie meer nodig vir reis na VSA

Vanaf Sondag 12 Junie sal jy nie meer meer nodig hê om bewys van ‘n negatiewe Covid-19 toets te toon wanneer jy na die VSA reis nie.

Die sentrum vir siektebeheer en voorkoming (CDC) sal die beleid oor 90 dae heroorweeg  en kan die nodigheid om ‘n negatiewe Covid-19 toets te toon weer heringestel word sou dit nodig wees., is gesê.

Die stap is geneem weens die vordering wat die land gemaak het in die stryd teen die Covid-19 virus met entstowwe en behandeling wat wyd beskikbaar is, en doeltreffend gevind is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button