High SchoolKidsLocal news
Kyk net hoe spoggerig lyk Hoërskool Parys se 0.16-netbalspan
ie span sê dankie aan die Fouche-gesin vir die borgskap.


Die o.16-netbalspan van Hoërskool Parys lyk vanjaar spoggerig met splinternuwe kouse, pette en langmouhemde wat vir hulle geborg is deur een van die span se spelers, Ingemar Fouché. Ingemar het ongelukkig by vanjaar se Fezile Dabi-proewe haar ligamente in haar voet geskeur, maar is nou die span se grootste ondersteuner langs die baan. D

Op die foto is van links Amoré van Tonder, Ingemar Fouche, Zanija Marais, Refiloe Melato, me. Salomé van der Westhuizen, Suré de Swardt, Mamello Mohlala en Tlotlo Leboko. Foto: Verskaf




