NewsNews

Vangelis sterf

Die Griekse komponis, Vangelis, is in die ouderdom van 79 jaar oorlede. Hy was veral bekend vir die temamusiek van die fliek Chariots of Fire. Hoewel hy geen formele musiekopleidingg ehad het, het hy van baie jonk af ‘n groot belangstelling in musiek gehad. Hy sou dikwels met klanke eksperimenteer. Chariots of Fire gaan oor …

Die Griekse komponis, Vangelis, is in die ouderdom van 79 jaar oorlede.

Hy was veral bekend vir die temamusiek van die fliek Chariots of Fire.

Hoewel hy geen formele musiekopleidingg ehad het, het hy van baie jonk af ‘n groot belangstelling in musiek gehad. Hy sou dikwels met klanke eksperimenteer.

Chariots of Fire gaan oor die sukses van ‘n Britse atlete-groep by die 1924 Olimpiese Spele en het aan Vangelis ‘n Oscar besorg vir die uitmuntende werk.

Hy het agterna gesĂȘ dat die werk gedeeltelik ‘n huldeblyk aan sy pa was wat ‘n amateur-atleet was

Hy was altyd sku vir die kollig, maar sal onthou word vir sy besondere werk as komponis vir die musiek van verskeie films, advertensies simfonie komposisies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button