News

Die tande gaan klap van die koue môre

Weerdiens waarsku oor koue en reën

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vanoggend, Vrydag 20 Mei, weer gewaarsku dat koue en nat weer in die sentrale binneland môre, Saterdag 21 Mei, verwag kan word

Parysenaars kan ‘n yskoue 13 grade maksimum en 7 grade minimum temperatuur môre te wagte wees.

Sondag 22 Mei is die maksimum 16 grade Celsius en die minimum 8 grade

Dit is aansienlik kouer as vandag se reeds koel 21 grade Celsius maksimum temperatuur en 10 grade minimum.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button