NewsNews

Kleuterzone-bederf vir Amot se bejaardes

Daar was groot dankbaarheid vir al die bederf.

Kleuterzone het op 29 April by hul ‘amper bure’ – die Amot tehuis vir bejaardes, gaan kuier.
Die kleuters het vooraf baie hard gewerk aan hul kunswerke vir die bejaardes en het die ouers gesorg dat daar heerlike koekies, beskuit en kolwyntjies was om die bejaardes mee te bederf.
Die Sterre Zone-maats wat die kleuterskool se oudste klas is vir 4- tot 5-jariges, het die kunswerke en lekkernye vir die bejaardes gevat, en hul ook met ‘n opvoering verras.
Die kleuters, personeel en die bejaardes het die uitstappie sommer baie geniet en is daar heerlik saamgekuier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button