NewsNews

Trek maar jou jas en jou mus nader

Die koue kom

Haal maar jou jas uit die kas – die weerburo voorspel ‘n koue en nat naweek vir groot gedeeltes van die land, en daar is selfs ‘n moontlikheid van sneeu op die berge.

Die verwagting is dat die kouefront teen vanmiddag (Woensdag 18 Mei) sal inbeweeg oor die suidwestelike kusdele van die Wes-Kaap.

Reën word van Donderdag af oor die suidelike en sentrale dele van die land verwag, met die waarskynlikheid van ligte sneeu oor hoogliggende gebiede.

Só lyk dit nou by Vaaldam

Vaaldam was teen gister, Dinsdag 17 Mei, 106, 68% vol en Bloemhofdam 104,57%.

Alle sluise is tans toe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button