NewsNews

Jou bloed maak ‘n verskil vir iemand in nood

Jou bloed maak 'n verskil vir iemand in nood

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens nooi die gemeenskap van Parys om bloed te skenk op Dinsdag, 10 Mei by die Hervormde Kerksaal, Parys, /v Van Loop- & Paulsenstraat, Parys vanaf
12:00-18:00.
Help die Bloeddiens om 50 eenhede bloed vandag in te samel.
*Om ʼn bloedskenker te word, moet jy*
Tussen die ouderdom van 16-75 wees
Meer as 50kg weeg
Iets voor jou skenking eet
Gesond wees op die dag van skenking

Related Articles

Back to top button