News

Die perde is iets om te sien – maak ‘n draai in Parys dié naweek

Heelwat pryse vir toeskouers wat gewen kan word!!

 

Die hoogtepunte van vanjaar se nasionale Friesperd kampioenskappe kan môre by die AfriDome in Parys gesien word, en beloof soos vandag en gister (5 & 6 Mei) ’n ongelooflike skouspel te wees met 130 Friesperde van 25 stalle wat in totaal vanjaar meeding tydens die kampioenskappe.
Jy moet verseker nie die groot nasionale kampioenskappe – die Universele Driegang en die Tradisionele Driegang klasse misloop, wat Saterdag 7 Mei vanaf 17:15 beslis word.

Foto’s met erkenning aan Heather en Hennie van den Berg, Media4 Photography.

 

Saterdag se klasse begin 09:30 en eindig die kampioenskappe om 18:30.
Toegang is gratis en besoekers is welkom om te kom kyk na hierdie prag perde en hul ruiters wat van al die provinsies regoor die land afkomstig is.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button