PCS se uitblinkers vir die eerste kwartaal

PCS se uitblinkers vir die eerste kwartaal

Parys Christelike Skool se graad R toppresteerders vir die eerste kwartaal is van links Sunandi Barnardt, Lia’Nel Coetzer, Joshua van Rooyen en Carlien Lourens.

Die graad 1 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal is Kayla de Villiers, Peet Roos en Melinke Zitzke.

Francois van Deventer, Karli Binneman en Johnicolas Leite het die beste akademiese prestasie vir graad 2 vir die eerste kwartaal by PCS gelewer.

Die beste akademiese presteerders vir graad 3 vir die eerste kwartaal was Lihan Pretorius, Iwan Prinsloo en Delainey Smith.

Chanté de Vos en Johaney Mileham (foto regs) asook Kaylee Zitzke het die beste akademiese prestasie vir graad 4 vir die 1ste kwartaal by Parys Christelike Skool behaal.

Links: Kaylee Zitzke, een van die akademiese toppresteerders vir graad 4 vir die eerste kwartaal.

Tessa Barnard, Mienke de Villiers en Enrico Brazao het die beste akademiese prestasie vir graad 5 vir die eerste kwartaal gelewer.
Foto’s: Verskaf

Die graad 6 uitblinkers vir die eerste kwartaal is Kirsty Roodt, Gemma Wentzel, Hayley de Jager en Tehya Kleynhans.

Vivienne van der Schyff, Cameron Cowie en Brandon Bitzer het die beste akademiese prestasie vir graad 7 vir die eerste kwartaal gehad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button