NewsNews

Die Friesperde is hier dié naweek!

Nasionale Friesperd-kampioenskappe dié naweek in Parys beslis

 

Die nasionale Friesperd kampioenskappe word vandeesweek by die AfriDome in Parys beslis, en beloof dit ’n ongelooflike skouspel met 130 Friesperde van 25 stalle wat sal deelneem.
Die kampioenskappe is van 5-7 Mei en moet jy verseker nie die groot nasionale kampioenskappe – die Universele Driegang en die Tradisionele Driegang klasse misloop, wat Saterdag 7 Mei vanaf 17:15 beslis word.

Foto’s met erkenning aan Heather en Hennie van den Berg, Media4 Photography.

Vrydag sal die kampioenskapklasse om 09:00 begin en om 19:00 eindig. Saterdag se klasse begin 09:30 en eindig die kampioenskappe om 18:30.
Toegang is gratis en besoekers is welkom om te kom kyk na hierdie prag perde en hul ruiters wat van al die provinsies regoor die land afkomstig is.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button