

VAALPARK. – Motoriste kan nou weer met meer gemoedsrus op Paardebergweg en Minnaarstraat ry nadat die nie-winsgewende organisasie, Bring Hoop Vaaldriehoek, verlede week ingespring het om noodherstelwerk te doen.
Dié paaie, wat baie verkeer dra, word lankal as hoë-ongeluksones bestempel weens die talle diep slaggate wat gedurende die afgelope weke se swaar reën vererger het. Bring Hoop het verlede Donderdag, bygestaan deur plaaslike sakeondernemings en vrywilligers, ingespring en tot laat gewerk om die gevaarlikste gate op te vul.
Daar is veral gefokus op groot gate in Paardebergweg langs die Ekopark
Lees die oorspronklike berig hier:
https://vaalweekblad.com/130881/noodherstelwerk-aan-gevaarpad-langs-ekopark/


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



