NewsNews

Bloeddiens staar ernstige bloedtekort in die gesig

Jy kan vandag 'n verskil maak vir iemand

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het minstens 3 500 eenhede bloed per dag nodig om te kan voorsien in die konstante vraag na bloed in die land.

Met ‘n ernstige bloedtekort wat die Bloeddiens alreeds ervaar, word ‘n baie dringende beroep op skenkers gedoen om asseblief vandag die mobiele skenkerskliniek in Parys te ondersteun en só te help om ‘n verskil te maak.

Dit neem net 20 minute om bloed te skenk en kan jy so help om drie lewens te red danksy hierdie kosbare geskenk van lewe.

Skenk bloed in Parys vandag, Donderdag 28 April

Hervormde kerksaal, Parys h/v Loop- en Paulsenstraat

12:00-18:00. 

Die doelwit is om 50 eenhede bloed in te samel. 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button