NewsNews

M.O.T.H’s bring hulde aan hulle wat gesterf het

M.O.T.H''s van die Barrage Shellhole in Parys sal op 19 Maart met sonsondergang ’n krans lê vir wyle PTE. D.S. de Villiers. Twee lede sal die kranslegging doen by die senotaaf voor die Parys-stadsaal. Die gedagte is om ’n krans te lê vir elk van die ander ses gesneuweldes op hul eie 100 jaar herdenking. Volgens die M.O.T.Hs se navorsing is D.S. de Villiers die eerste inwoner wat gesneuwel het op 19 Maart.

M.O.T.H”s van die Barrage Shellhole in Parys sal op 19 Maart met sonsondergang ’n  krans lê vir wyle PTE. D.S. de Villiers. Twee lede sal die kranslegging doen by die senotaaf voor die Parys-stadsaal.
Die gedagte is om ’n  krans te lê vir elk van die ander ses gesneuweldes op hul eie 100 jaar herdenking. Volgens die M.O.T.Hs se navorsing is D.S. de Villiers die eerste inwoner wat gesneuwel het op 19 Maart.
Die datums van die ander kransleggings is:
H. Horn 15/07/2016
J. Mays 15/07/2016
D.R. Sanders 15/07/2016
J. Thursfield 13/09/2018
J. Norval 0 7/11/2018
Navorsing oor J.J. Strydom word nog gedoen. As daar familie is wat meer inligting kan gee, kan André Coetsee geskakel word by 082 479 2598.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button