Hier word reggemaak!

Hier word reggemaak

 

Motoriste se frustrasie met die gate en ongelyk padoppervlak by die kruising van Dolf- en Buitenstraat word einde ten laas aan aandag gegee, nadat munisipale loodgieters vroeër hier al herhaaldelik pyplekke herstel het, maar die teervlak nie weer herstel is nadat hier gegrawe is nie.

Ngwathe werknemers het Donderdag 28 April hier begin regmaak en teer, en word daar ook tans gewerk aan paaie in die omgewing van die Lister Skosana skool in Tumahole.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button