Skoolleiers reik uit na Najaarsrus se bejaardes

Skoolleiers reik uit na Najaarsrus se bejaardes

Skoolleiers van Parys Primêre skool het verlede week onder leiding van mnr. Jaco Marais en mev. Lucy Viljoen, uitgereik na inwoners van Najaarsrus in die kliniekgedeelte van die tehuis. Die bejaardes is elkeen verras met ‘n Paasbederfpakkie net voor die aanvang van die Paasnaweek.

 

 

 

Dankie aan die skoolleiers en hul ouers vir die skenkings wat hierdie projek moontlik gemaak het.    

 

Related Articles

Back to top button