Sue Jansen van Rensburg het hierdie foto om 09:00 vanoggend gemeet toe die riviervlak van die Vaalrivier by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel 3,31m gemeet het.
Só lyk dit vanoggend by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel. Die foto’s is vanoggend, Woensdag 20 April deur Sue Jansen van Rensburg geneem. Die brug bly steeds gesluit vir voetgangers en verkeer.
Sue Jansen van Rensburg het hierdie foto om 09:00 vanoggend geneem toe die riviervlak van die Vaalrivier by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel 3,31m gemeet het. Teen 04:00 vanoggend was die vloei hier 1 660 kubieke meter per sekonde.
By die Schoemansdrift-brug het die watervlak om 06:30 vanoggend 3,16m, gemeet brug toe. Gister het dit hier 2,81m gemeet.
‘n Agste sluis is pas by die Vaaldam oopgemaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.