Noordwes Rolbal se gewilde Gemengde Pare kompetisie bereik hierdie naweek, op Sondag 24 April, die hoogtepunt, die finaal om 15:30 op die bane van die Potcefstroom Rolbalklub (PCC Die uitspele begin reeds om 08:00 by PCC.
Meer as sestig pare van oor die Provinsie het ingskryf. Soos altyd onderstreep die kompetisie die familie-aard van die spesifieke kompetisie met verskeie egpare wat in aksie sal wees.
Voorslag rolbal behoort Sondag aan die orde te wees.


Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.
Liezl Scheepers
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.