NewsNews

Dié brug nou gesluit vir verkeer

Vaal se water oor Schoemansdrift-brug

Die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel is tans gesluit vir verkeer en voetgangers nadat die Vaalrivier se water oor die brug begin loop het. Die watervlak het aansienlik gestyg van 2,23m wat gister, 18 April om 07:30 gemeet is, na 2,6m wat vanoggend gemeet is.  

Só het dit vanoggend by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel gelyk. Die brug is tans gesluit vir verkeer en voetgangers. Foto: Sue Jansen van Rensburg.

Die foto is vanoggend, 19 April om 06:30 by die Schoemansdrift-brug geneem deur Sue Jansen van Rensburg.

Só het dit nog gister, 18 April, by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel gelyk. Foto: Sue Jansen van Rensburg. 

In Januarie vanjaar moes die brug ook gesluit word vir verkeer toe die Vaalrivier se water ook oor die brug gespoel het. Die foto hieronder is in Januarie vanjaar geneem.

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button