News

Nog water kom!

Vaaldam maak nog sluise oop

 

Nog twee sluise sal vanoggend by die Vaaldam oopgetrek word. Die eerste sal om 10:00 oopgetrek word en dan weer om 12:00. Dit sal beteken dat daar dan teen vanmiddag, Dinsdag 19 April, in totaal 7 sluise by die Vaaldam oop sal wees. Vyf sluise is verlede week reeds by Vaaldam oopgemaak.

Vaaldam was vanoggend 115,33% vol en Bloemhofdam staan op 106,32%.  

   

Related Articles

Back to top button