NewsNews

Weerburo waarsku oor vloede en swaar reën

Weerburo waarsku oor vloede en swaar reën

 

Die Suid-Afrikaanse Weerburo het ‘n geel vlak 2 waarskuwing uitgereik vir vandag, Sondag 17 April, weens reën wat kan lei tot oorstromingin die oostelike dele van Noordwes, noordoos Vrystaat, suidwestelike dele van Mpumalanga en die noorde van KwaZulu Natal. Mense is gewaarsku om waar moontlik laagliggende brue te vermy aangesien nog reën verwag word.

Bly ook weg van rivieroewers.  

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button