NewsNews

Kom loer in by die museum oor die Paasnaweek

Kom loer in by die museum oor die Paasnaweek

Mense help skryf aan die geskiedenisstorie van ‘n dorp. Interessante staaltjies, familiegeskiedenis. Noem maar op. Dalk het jy foto’s of van hierdie staaltjies en vertellinge wat jy graag wil deel. Stories soos wat jy in die Parys-museum raak lees. Vertel ons hiervan. Jy kan vir Horst Muller skakel by 083 348 7820.

Dalk is dit ook dié Paasnaweek juis ‘n gulde geleentheid vir jou en familie wat kom kuier, om te gaan inloer by die Parys-museum, en weer op die spore van onthou te loop as jy ‘n liefde het vir geskiedenis. Onthou dat die Parys-museum tans net op afspraak oop is vir besoekers.

Skakel Warren by 072 657 6056, of Horst by 083 348 7820 as jy graag die museum wil besoek, of by die museum betrokke wil raak. Dankie vir elke Parysenaar wat die afgelope twee weke reeds hulp aangebied het by die Parys-museum, en wil help om hierdie juweel vir die dorp en sy mense te bewaar.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button