MotoringSport

Drie van Parys verteenwoordig VS senior-gholfspan by interprovinsiale kragmeting

Drie van Parys verteenwoordig VS senior-gholfspan by interprovinsiale kragmeting

 

Drie gholfspelers van Parys was deel van die Vrystaat senior gholfspan wat verlede week aan ‘n interprovinsiale gholftoernooi in Middelburg deelgeneem het. Die Vrystaat-span het boonop vir die eerste keer met die louere in die B-afdeling weggestap, en skuif dus op na die A-afdeling.

Die Parysenaars wat deel was van die Vrystaat-span is Allen Frazer, Jan Greyling en Roedu du Plessis. Allen en Jan is lid van die Parys-gholfklub, terwyl Roedu, Hannes Spies en Donny Smit vir Heron Banks speel. Die ander spanlede was Jaco Froneman van Kroonstad, Johnny Barnard van Bethlehem, Gerhard Neethling van Clarens en Anton Coetzee van Bloemfontein.  

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button