NewsNews

Nog net so 2,5m dan is hy oor

Nog net so 2,5m dan is hy oor

   

Met vyf sluise nou oop by Vaaldam was dit teen 13:00 vanmiddag, Woensdag 13 April, nog so 2,5 m wat die Vaalrivier se water hier moet styg voordat dit oor die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel sal loop. Gazette het op 17 Januarie vanjaar berig toe die Vredefort Koepel GPF ook gewaarsku het dat water begin oorloop op die Schoemansdriftbrug.  

Die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel
Die foto”s is 13:00 vanmiddag geneem deur Sue Janse van Rensburg.

Die foto is deur Sue Janse van Rensburg op Dinsdag 11 April om 13:00 geneem

 

.

Die foto is in Januarie vanjaar geneem toe die Vaal se water oor die Schoemansdrift-brug geloop het.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button