‘n Vierde en vyfde sluis is pas om 10:00 en 12:00 onderskeidelik by die Vaaldam oopgetrek met Vaaldam wat vanoggend nog 113,31% vol was. Só lyk dit nou by Vaaldam. Foto’s: Verskaf
Die foto is vroeër geneem toedaar nog vyf sluise oop was by die Vaaldam.
‘n Vierde en vyfde sluis is pas om 10:00 en 12:00 onderskeidelik by die Vaaldam oopgetrek met Vaaldam wat vanoggend nog 113,31% vol was. Só lyk dit nou by Vaaldam.
Foto’s: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.