News

Schoemansdrift: Kyk hoe het die water gestyg

Watervlak styg beduidend teenoor gister

   

 

Sedert drie sluise Dinsdag 12 April by die Vaalrivier oopgemaak is, het die watervlak van die Vaalrivier alreeds beduidend gestyg soos hier gesien kan word by die Schoemansdrift-brug op foto’s geneem deur Sue Jansen van Rensburg.

Só het dit vanoggend, Woensdag 13 April om 07:00 gelyk by die Schoemansdrift-brug.  

Vaaldam was teen vanoggend 113,31% vol en Bloemhofdam 105,93%. ‘n Vierde sluis sal om 10:00 by Vaaldam oopgetrek word, en ‘n vyfde sluis om 12:00 vanmiddag. Dit beteken dat in totaal daar dan vyf sluise oop sal wees by Vaaldam.  

 

 

 

Gistermiddag, Dinsdag 12 April om 13:00 , het die prentjie heelwat anders gelyk by die Schoemansdrift-brug. Foto: Sue Jansen van Rensburg.

 

 

   

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button