News
“Dit is soos twee huisswembaddens se water wat hier per sekonde verby kom”
Só lyk dit by Schoemansdrift-brug

Só het dit vandag al by die Schoemansdrift-brug gelyk waar die vloei tans 661 kubieke meter per sekonde is. 1 kubieke meter per sekonde is ‘n 1 000 liter per sekonde net om dit vir ons lesers in perspektief te stel. ‘n Swembad van 25m x 10m wat 1,5 meter diep is sal gemiddeld 375 000 liter water hê. Dus vloei hier nou gemiddeld amper die ekwivalent van twee swembaddens se water per sekonde hier verby.

Foto’s geneem deur Sue Jansen van Rensburg by die Schoemansdriftbrug

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



