Dis bibberkoud, en Eskom waarsku al klaar

Wintermaande lê nog voor

Eskom het reeds vanmiddag, Maandag 11 April gewaarsku dat die kragnetwerk onder groot druk is en dat daar nou krag gespaar moet word om die ligte aan te hou. Foute by vier van die kragreus se opwekkingseenhede en die skiellike koue weerstoestande kan veroorsaak dat beurtkrag dalk op kort kennisgewing toegepas sal moet word. Eskom het gesê dat die druk op die kragnetwerk waarskynlik vir die res van die week sal voortduur, so sit maar af wat jy kan.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button