CommunitySport

Dié datums kan jy maar dagboek

Dié datums kan jy maar dagboek

 

April:

* 7 – Considerata Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys

* 15 – Die Kruistog 2022 om 12:00 vanaf die Vredefort Sportgronde, toegang gratis, aangebied deur die gemeenskap van Vredefort. Gemeenskappe van omliggende dorpe soos Parys, Koppies, Kroonstad en Viljoenskroon word genooi om Die Kruistog te kom meemaak en self die kruis op te neem en ‘n roete in die Vrystaat te stap.

* 27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 30 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG gemeente Parys-Oos.

* 30 – Sale of the Greys Brahman Veiling, AfriDome, Parys

Mei:

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Welwillendheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304, of Annatjie by 082 464 0204. * 5-7 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys

* 7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 7 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 10 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 13-15 – Woord-en-Gees interkerklike lofprysing en aanbiddingskonferensie, AfriDome, Parys. Toegang is gratis. Vir navrae skakel Alida by 082 411 4408.

* 21 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 21-22 Sanesa Saddle Seat, AfriDome, Parys

* 25 – Brangus Veiling, AfriDome, Parys

* 25 – BKB Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys

Junie:

* 4 – Meatmaster veiling, AfriDome, Parys

* 4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00. * 8 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 11-12 Sanesa Saddleseat, AfriDome, Parys

* 14 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 22-23 – Drakenberger veiling, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 27 Junie -2 Julie SA Boerperde, AfriDome, Parys * 29 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

Julie:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Kreatiwiteit. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 6-7 – Beefmaster veiling, AfriDome, Parys

* 9 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 9-10 – SAWMGA Elite Bulle, AfriDome, Parys

* 12 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 15-16 – Boran Veiling, AfriDome, Parys

* 18-23 – World Cup Saalperde * 25-30 – SAQHA

* 27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.

Augustus:

* 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 4 – Leading Brand Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 6 & 7 – SAWMGA Distriks (Buite), AfriDome, Parys

* 8-10 – Brangus Nasionale veiling, AfriDome, Parys

* 13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys

* 16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 20 Droughtmaster Genetics veiling, AfriDome, Parys

* 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys

* 31 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

September:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome, Parys

* 10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys

* 10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.

* 13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 13 – Afrikaner veiling, AfriDome, Parys.

* 24 – Dorrland Meatmaster veiling, AfriDome, Parys

* 24 – Blikkie vir ’n Boerfees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys

* 28 – BKB Kommersiële Veeveiling

Oktober:

* 1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys

* 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys

* 13 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 22 – Dormer-veiling, AfriDome, Parys

* 26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys

November:

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 10 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 12 – Meatmaster-veiling,AfriDome, Parys

* 15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

* 18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys

* 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH. 

* 30 – BKB Kommersiële Veeveiling

Desember:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys

* 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 13 – VLS Kommersiële veiling, AfriDome, Parys

* 14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys

2023

Maart

* 3-4 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys

* 10-11 – Manso Brahman-veiling, AfriDome, Parys

* 17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys

* 22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show

Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com  

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button