Photo GalleriesSport

Tien van Parys in SA ringtennisspanne

Tien van Parys in SA ringtennisspanne

 

Ringtennisspelers van Parys het oor die naweek aan die SA toernooi deelgeneem, en is nie minder nie as tien van Parys se spelers in die SA-spanne ingesluit.

Die spelers is: Johan Britz – SA Veterane; Morné Eybers – SA Uitnodigingspan o.16; Elna Eybers – SA Veterane; Adriaan Lewies – SA o.16; Braidon Barnardo – SA Uitnodigingspan o.16; Esther Goosen SA Uitnodigingspan Veterane; Monya Siragopoulos en Lené van der Merwe – SA o.13; Anya en Paula Siragopoulos – SA Uitnodigingspan o.16.  

   

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button