NewsNews

Die president praat weer

Die president praat weer

President Cyril Ramaphose sal vanaand, Dinsdag 22 Maart, weer met Suid-Afrikaners praat oor die jongste Covid-19 regulasies.

Volgens die konsepregulasies wat Woensdag 16 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is, sal Suid-Afrikaners minstens vir nou nog moet saamleef met die dra van maskers wat verpligtend bly vir binnenshuise byeenkomste, wanneer jy van openbare vervoer gebruik maak, en in openbare plekke.

 

Boonop gaan werkgewers ook nou verplig word om maskers aan werknemers te verskaf. Die publiek het 30 dae tyd na die publisering van die voorgestelde regulasies om kommentaar te lewer daarop, en sluit die proses op 15 Arpil.    

 

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button