Photo GalleriesSchool

Skitterende prestasie: Parys Primêr spog met beste baan- en veldatleet by NVS-kragmeting

Parys hou duim vas vir julle!

 

 

Vyftien atlete van Parys Primêre skool het by die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms gekwalifiseer om dié naweek aan die Vrystaat Skole atletiekkampioenskappe deel te neem. Die atlete is Inke Nortman, Jessie Joubert, Nuri Rourke, Karisa Nortman, Mila Venter, Karmi Geldenhuys, Mieke Small, Janco Ferreira, PC Steyn, Zuan van Riet, Herman van der Schyff, Wouco Cronje, Ruan Vermeulen, Caylen Steyn en Adriaan Nel.  

 

   

 

Boonop is spesiale toekennings aan twee van die skool se atlete oorhandig wat onderskeidelik as beste baan- en beste veldatleet aangewys is. Zuan van Riet ontvang die toekenning as beste baanatleet so.11, en vir beste prestasie vir die 70m hekkies so.11. Adriaan Nel ontvang die toekennings as beste veldatleet so.12 en vir beste diskusgooi prestasie so.12.  

 

 

Zuan van Riet en Adriaan Nel wat onderskeidelik as beste baan- en beste veldatleet aangewys is by die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms. Elkeen is ook beloon met ‘n spesiale toekenning in hul onderskeie items. Foto: Verskaf

 

‘n Ongelooflike groot prestasie vir dié skool se atlete.  

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button