News

Hoofwegpatrollie trek 2 vas oor koperkabels

Hoofwegpatrollie trek 2 vas oor koperkabels

 

 

Twee verdagtes is Woensdag 9 Maart om 09:33 deur lede van die polisie se hoofwegpatrollie op die N1 naby die afrit na die Ulta City-vulstasie gearresteer vir die besit van vemoedelik gesteede koperkabel wat tyden ‘n s stop-en-deursoek operasie gekry is.

Die twee polisielede het ‘n verdagte Wit Toyota Dyna opgemerk en die motorbestuurder en sy passasier gevra om stil te hou en uit te klim. Toe die voertuig deursoek is, is afgekom op 31 rolle koperkabel wat 517kg geweeg het, en met ‘n geraamde waarde van R43 945.

Die twee verdagtes sal in die Koonstadse landdroshof verskyn, het kapt. Malebo Khosana, polisiewoordvoerder in die Fezile Dabi-distrik gesê.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button