NewsNews

Gou spring – jy het nog net tyd tot 14:00 vir ‘n “bargain”

Met vars groente en kruie in jou mandjie kan jy vandag dié organisasies help

   

Wil jy graag ook verdienstelike organisasies in jou gemeenskap help maar het dalk nie iets om werklik by te dra om te help nie – hier’s jou kans.

Die waarde van vars groente in jou dieet moet jy nie onderskat nie, en eet moet ons almal tog eet.

Tot 14:00 kan jy die groentetuine van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys, en die Phahamang Basadi Community Garden ondersteun waar hulle as deel van die Shoprite Groep se Markdag-inisiatief waarmee hulle ook die groentetuine ondersteun, heerlike vars groente en kruie koop.

Komaan dis so maklik om vandag ‘n verskil vir die organisasies te maak.

Die Epilepsie-sentrum kan by Checkers ondersteun word, en die Phahamang Basadi Community Garden by Shoprite in Parys. Gou maak!    

 

 

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button