High SchoolKids
Dit wil gedoen wees Hoërskool Parys!
Skool spog met 30 atlete by Vrystaat-kampioenskappe
Hoërskool Parys het nie minder nie as 30 atlete wat op 4 en 5 Maart aan vanjaar se Vrystaat-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein sal deelneem.
Die atlete is Gina van der Westhuizen, Rorisang Roberts, Allison Oelofse, Danielle Joubert, Karabelo Motsemme, Ingemar Fouche, Sunel van der Merwe, Johanné Hayes, Nicole Wood, Brigitte van der Hoven, Catelynn Boucher, Henk Small, Jean du Toit, Nicholas Carter, Justin Nortje, Johannes Swartz, Olereko Kutloane, Qenan Bekker, George Smith, Zak Naude, Kobus Hattingh, Duncan Kruger, Siyabonga Ntsuku, Reaboka Seisa, Marnus Roets, Gert Broodryk, Douw Brink, Ian Posthumus, Jakobus van der Merwe en Claudio Fernandes.
Parys hou styf duim vas vir hierdie atlete dié naweek!
You can read the full story on our App. Download it here.