Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het met sy mobiele skenkerskliniek in Parys op 8 Februarie 50 eenhede bloed ingesamel. Dankie aan elke skenker wat ’n bydrae gelewer het. Die Bloeddiens is weer Saterdag, 19 Februarie van 11:00-16:00 by die AGS Kerk in Schonkenville, en Donderdag, 24 Februarie by die Hervormde kerksaal in Parys vanaf 12:00-18:00.
You can read the full story on our App. Download it here.