News

En ons Valentyns Spa-bederf wenner is….

Ons drie onafhanklike beoordelaars het behoorlik kop gekrap, gelees, en weer gelees en uiteindelik was die Valentyns-boodskap wat eenparig deur aldrie beoordelaars aangewys is, dié van Petro Treurnicht. Daarmee wen Petro en haar man ‘n paartjie-masering vir Valentynsdag by Egweni River Spa. Baie geluk en dankie aan ons borg! Baie dankie ook aan ons deelnemers. …

Ons drie onafhanklike beoordelaars het behoorlik kop gekrap, gelees, en weer gelees en uiteindelik was die Valentyns-boodskap wat eenparig deur aldrie beoordelaars aangewys is, dié van Petro Treurnicht.

Daarmee wen Petro en haar man ‘n paartjie-masering vir Valentynsdag by Egweni River Spa. Baie geluk en dankie aan ons borg!

Baie dankie ook aan ons deelnemers. Dit was ‘n moeilike keuse, maar een ding is seker. Elkeen van die boodskappe het uit die hart gekom.

Mag elkeen van ons lesers ‘n besondere Valentynsdag hé met die wete dat tyd kosbaar is en ons elke geleentheid moet gebruik om mekaar te waardeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button