Sport
Skitter-prestasies vir Rust-drietal by Johannesburg Ope
Skitter-prestasies vir Rust drietal by Johannesburg Ope

Van Parys se junior muurbalspelers het die afgelope naweek weer uitstekend gevaar in die jaarlikse Johannesburg Ope-muurbaltoernooi wat by die Parkview Squash Centre gehou is. Jasmaine Rust behaal ‘n tweede plek vir do.11, en Hanno Rust ‘n tweede plek vir so.11. Dahlia Rust speel in haar eerste toernooi ook in die do.11-afdeling, en eindig 7de.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



