News
Daar word weer sluise oopgemaak
Daar sal weer vandag 1 sluishek by die Vaaldam oopgetrek word. Vaaldam was gister, Maandag 31 Januarie, 106,3% vol en Bloemhofdam 102,46%.. Verlede week is die laaste van die vyf sluise wat oop was by Vaaldam toegemaak.
Daar sal weer vandag 1 sluishek by die Vaaldam oopgetrek word.
Vaaldam was gister, Maandag 31 Januarie, 106,3% vol en Bloemhofdam 102,46%..
Verlede week is die laaste van die vyf sluise wat oop was by Vaaldam toegemaak.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



