Photo GalleriesSport

Ingesluit in VS Senior dames gholfspan

Ingesluit in VS Senior dames gholfspan

Drie van Vaal de Grace, Lida Olivier, Annemarie van Baalen en Elizabeth Fourie het vir die Vrystaat Senior-dames gholfspan gekwalifiseer. Die span van nege lede sal die Vrystaat gedurende Junie in Natal by die nasionale gholfkampioenskappe verteenwoordig.

 

 

 

 

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button