Bo: Tennisspelers van Hoërskool Parys het aan die Fezile Dabi tennisproewe vir o.19 en o.17 spelers in Kroonstad en Heilbron onderskeidelik deelgeneem. Kyla Jardim (regs) is ingesluit in die o.17-dogtersspan, met Suré de Swardt en Diaan Brink as reserwes vir die onderskeie o.17-spanne. Foto: Verskaf

Brigitte van der Hoven seëvier as nommer 1 speler in die o.19 dogtersspan, en Ian Posthumus is ingesluit in die o.19 seunsspan. Foto: Verskaf
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.
Liezl Scheepers
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.