Sport

Oud Parys-leerder kry kapteinskap van SA Colts-span

Oud Parys-leerder kry kapteinskap van SA Colts-span

J

 

 

oe Meyer, ‘n oudleerder van Parys Primêre skool en tans matriekleerder aan Saint Andrews School in Bloemfontein, is tydens die Khaya Majola Krieketweek in Potchefstroom aangewys as kaptein van die SA-Colts krieketspan. Meyer het op die vierde dag ‘n honderdtal aangeteken. Hy is boonop ook gekies vir die Western Legends Franchise-span vir die Cricket SA Cubs Week waar ses o.19 krieketspanne mekaar die stryd op die krieketveld aansê. Die spanne is saamgestel uit spelers van die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap. 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button