CommunitySport

Dié datums kan jy dagboek

Kyk wat gebeur in jou dorp

Onthou parkrun elke Saterdag om 08:00 by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys.

Februarie:

* 1 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Vrou in haar omgewing. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – Pannekoek bak: PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 14-28 – VVA Met Hart-projek. Skenkings van toiletware vir hulle wat minder het kan by die VVA-kantoor in Buitenstraat afgegee word of skakel die kantoor by (056) 811 2971 om te reël dat jou skenking gehaal word.

* 25 – Werther (opera) met Stéfan Louw, Linette van der Merwe en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid.

* 25 – VVA gholfdag * 26 – Pannekoek bak: PnP ten bate van SHH.

Maart:

* 1 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Ineterieur. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 12 – Pannekoek bak: PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 25  – VVA Donkey Derby

* 26 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

April:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 2 – Pannekoek bak: PnP ten bate van SHH.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Aktuele Sake. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 30 – Pannekoek bak: Pnp ten bate van NG gemeente Parys-Oos.

Mei:

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Welwillendheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 7 – Pannekoek bak: PnP ten bate van SHH.

* 21 – Pannekoek bak: PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

Junie:

* 4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 11 – Ymmy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 25 – Pannekoek: PnP ten bate van SHH.

Julie:

* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Kreatiwiteit. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 9 – Pannekoek bak: PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.

Augustus:

* 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 6 – Pannekoek bak ten bate van Bond van Oud Polisielede.

* 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

September:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 10 en 24: – Pannekoek bak: PnP ten bate van SHH.

Oktober:

* 1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 1 – Pannekoek bak: PnP ten bate van NG Parys-Oos.

* 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.

* 15 – Pannekoek bak: PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.

November:

* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.

* 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.

Desember:

* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.

* 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos. Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button